Lot 0096 6131 W Lansing Way in Fresno, CA USA
Klastema – boho eekhorings
Home/Klastema – boho eekhorings
Sale!

Klastema – boho eekhorings

$ 12.12

Categories: , Brand:
‘n Pragtige klastema vol oulike eekhorings. - 160 digitale plakkate vir hierdie tema.  Dit sluit die volgende in: 2D- en 3D-vorms (19 plakkate) Alfabet (26 plakkate) Alfabet vlaggies (26 plakkate) Lopende skrif vlaggies (26 plakkate) Dae van die week (7 plakkate) Maande van die jaar (12 plakkate) 10 Klasreëls (7 plakkate) Aanhalings (5 plakkate) Getalle vlaggies (1-20) Kleure (11 plakkate) Naam etikette (seun en meisie naamkaartjie) Verjaarsdagkalender (12 plakkate) Weerkaart Welkom plakkaat Seisoene (4 plakkate) Voorblaaie (5 plakkate) Top 10 plakkaat (1 plakkaat) Opskrif: rooster Opskrif: klasleiers